Jongste weergawe: 30 Mei 2023

Dataregte

Ons bied verskeie opsies aan u om u rekening, die kommunikasie wat u van ons ontvang en die wyse waarop ons u inligting gebruik, te bestuur. Om u rekening uit te vee of, afhangend van u ligging, ten einde ’n versoek te rig om beswaar te maak teen u persoonlike inligting wat ingesamel is, dit uit te vee, te beperk, te korrigeer of ’n kopie daarvan aan te vra (“dataversoek”), volg asseblief die onderstaande instruksies of gebruik die vorm hieronder vir Dienste aan verbruikers gerig.

Rig ‘n Dataversoek

Rockstar Games

Om u Rockstar GamesSocial Club-rekening uit te vee of ‘n dataversoek te rig rakende die persoonlike inligting omtrent u wat deur Rockstar Games ingesamel is, teken asseblief in by u Rockstar GamesSocial Club rekening, gaan na http://rsg.ms/account en volg die instruksies. Soos in ons Privaatheidsbeleid uiteengesit, is u aktiwiteit publiek wanneer u sekere funksies gebruik. Selfs as u u rekening of data uitvee, mag sekere inligting steeds verskyn, insluitend op sekere spelborde, insluitend die wat deur derdepartye gehuisves word, soos platformvervaardigers en kopieë wat op die Rockstar GamesSocial Club gehuisves word.

—2K

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur 2K ingesamel is, gaan na https://2kgam.es/datarequests. Om u 2K-rekening uit te vee, teken in by u 2K rekening en gaan na https://support.2k.com/hc/en-us/requests/new en volg die instruksies.

—Private Division

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Private Division ingesamel is, gaan na https://pvtdi.vision/datarequests.

—Ghost Story Games

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Ghost Story Games ingesamel is, gaan na https://www.ghoststorygames.com/privacy-data-requests/.

—Social Point

Om te onttrek van Social Point se bemarking of nuusbriewe, stuur asseblief ‘n epos na [email protected] vanaf dieselfde eposadres wat u gebruik het om in te skryf, en gebruik “Unsubscribe” in die onderwerpveld.

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Social Point ingesamel is, doen asseblief die volgende: 

  • Gaan na die stellings-afdeling in enige Social Point speltoepassing * Klik op “Support”; 

  • Klik op “Support”;

  • Klik op enige onderwerp;

  • Klik weer op enige onderwerp;

  • U behoort nou “contact us” teks regs bo-aan die skerm te sien; klik daarop;

  • Kies “Privacy Policy”; en

  • Verstrek besonderhede van die datasubjekreg wat u wil uitoefen.

—Zynga, Gram, Natural Motion, Small Giant Games, Skillpoint

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Zynga, Gram, Natural Motion, Small Giant Games, of Skillpoint, gaan na https://privacy.zynga.com/portal/#/ en vul ‘n versoek in.

—Peak

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Peak ingesamel is, stuur asseblief ‘n epos na [email protected].

—Nordeus

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Nordeus ingesamel is, gaan na https://zynga.support/Top11DownloadOrDeleteData.

—Playdots

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Playdots ingesamel is, stuur asseblief ‘n epos na [email protected].

—Rollic

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Rollic ingesamel is, gaan na https://zynga.support/RollicDataRequest.

—Nanotribe, Creasaur, Zerosum, Bytetyper

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Nanotribe, Creasaur, Zerosum, or Bytetyper, gaan nahttps://www.rollicgames.com/privacy/request.

—Popcore

Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur Popcore ingesamel is, stuur asseblief ‘n epos na [email protected].

—CircoLoco Records

Om te onttrek van CircoLoco Records se bemarkingsnuusbriewe, stuur asseblief ‘n epos aan [email protected] vanaf dieselfde eposrekening wat u gebruik het om in te skryf, en skryf “Unsubscribe” in die onderwerpveld. Om ‘n dataversoek te rig omtrent u persoonlike inligting wat deur CircoLoco Records ingesamel is, gaan na http://rsg.ms/71aa664.

Dataversoekvorm

Voltooi hierdie vorm om ‘n dataversoek aan die Take-Two groep maatskappye te rig vir dienste wat ons aan verbruikers rig. Sleutel die eposadres in wat u gebruik het om by ons in te skryf.

Kontak Take-Two

As u enige vrae omtrent ons Privaatheidsbeleid het, gebruik asseblief die onderstaande vorm om ons Databeskermingsbeampte te kontak.

U kan ons Databeskermingsbeampte ook per pos by die onderstaande adresse kontak. Meld asseblief u ligging in u boodskap aan. U mag ook die reg hê om ’n klag te lê by ’n privaatowerheid. U kan ons ook per epos kontak by [email protected].

Land

Adres

Lande buite Europa

Take-Two Interactive Software, Inc.

110 W 44th Street, New York, NY 10036 VSA,

Aandag: Privaatheidsbeleid Administrateur

VK, EU, EEG, of Switserland

(“Europese lande”)

Take Two Interactive Software Europe Limited

Take-Two House

30 Cleveland Street, London W1T 4JD, VK

Aandag: Privaatheidsbeleid Administrateur